Van die voortrekkers se grafte is deesdae nie meer langs die Vaaldam nie, maar binne in die Vaaldam, en kan slegs gesien word wanneer die watervlak baie daal.
Lees verder…
Voortrekkergrafte wat Onder Vaaldam se Water lê Weer Gesien Weens lae Watervlak
Enjoyed this post? Share it!
Selfs Twee Stadsrade en hul Twee Burgemeesters kan nie Paddas en Muise uit Waterpype Verwyder nie!
Muise en paddas is in verstopte watertoevoerpyp in Sannieshof gekry, waar die ANC hul dienste opgeskort het, selfs al bestaan daar 2 munisipale rade, met ‘n burgemeester elk.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Gedwing tot “Dubbele Belasting” – Supreme Poultry Betaal R100,000 uit eie sak om Hartbeespoort se Onversorgde Waterpype te Herstel!
‘n Onderneming van Hartbeesfontein, Supreme Poultry, het uit desperaatheid self R100,000 betaal om waterpype te koop, om stukkende munisipale waterpype te herstel, nadat die gebied vir amper ‘n week sonder water was. Supreme Poultry moes ook teen astronomiese koste self nuwe water reservoirs op hulle eie perseel oprig, vir wanneer daar weer nie water is nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Rand Water Word Gevloek Weens sy Swak Diens, Wil Onversoenlik Strafregtelike Klagtes Teen “Beledigende” Klante Aanhangig Maak
Rand Water is gereed om kriminele klagtes in te dien teen ongelukkige klante wat na bewering beledigende e-posse na sy kliëntedienssentrum gestuur het tydens watertekorte in verskeie gebiede in Gauteng, maar wat uitstaan is hul onversoenlike houding vir hul swak dienslewering, en hul alewige aanstoot van blaam na Eskom of ander.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
SA op Pad na Winter van Fase 4 en 5 Kragonderbrekings Weens Onversorgde Infrastruktuur wat Land se Ineenstorting Versnel!
Suid-Afrika is op pad na ‘n winter van ontevredenheid, nie net as gevolg van die swak bestuurde Covid-reaksie nie, maar dit staar nou ook fase 4 en 5 beurtkrag in die gesig, omdat infrastruktuur verbrokkel het vanweë gebrek aan onderhoud. Die energiekenner Chris Yelland, direkteur van EE Business Intelligence, het gesê beurtkrag sal hierdie winter net vererger.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Waarde van Water Word al hoe Meer Tasbaar
Sommige mense in Fairland en Northcliff was al vyf dae sonder water, sê wyksraadslid. “Ek sal nooit weer op dieselfde manier na water kyk nie.” Dit was die woorde van Vanessa Venter van Fairland in Johannesburg, want die gebied was vir die derde dag sonder water.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Min Hoop vir die Noord Wes Wyl ANC Faksie Aasvoëls die Karkas van Munisipale Rekeninge Droog Plunder!
Die tekens van verwaarlosing en verval was oral. Eens trotse Wes-Transvaalse dorpe is nou vullishope waarop ANC-politici onder mekaar veg om hul hande op die laaste bietjie geld in die munisipale bankrekeninge te lê. Ongelukkig vat dit die stand van plaaslike regering regoor Suid-Afrika saam, maar veral in provinsies soos Noordwes en die Vrystaat wat jare lank in die wringgreep van die sogenaamde RET-faksie (Radikale Ekonomiese Transformasie) van die ANC was.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bruin Ondrinkbare Water in Ladybrand Krane – Beurtwater nou die Sosialistiese Voorland van Plattelandse Dorpies!
Terwyl Ace Magashule nou die vrugte van sy bedrog pluk, met sy skorsing as Sekretaris Generaal van die ANC, sukkel mense in die Vrystaat nog onder die nalatenskap van sy dae as Vrystaatse Premier of te wel die “plunderaar van die Vrystaat.”
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Solidariteit Neem Sisulu Hof toe om Rassistiese en Onwettige Invoer van Kubaanse Ingenieurs te Stop!
Die vakbond Solidariteit het aangekondig dat hulle voortgaan met ‘n hofaansoek om die minister van waterwese, Lindiwe Sisulu, te dwing om haar beplande invoer van 24 Kubaanse wateringenieurs na Suid-Afrika, teen ‘n koste van R65 miljoen, te kanselleer, veral nadat dit onthul is dat Sisulu geweier het om gekwalifiseerde wit ingenieurs aan te stel, wat aansoek gedoen het vir die poste, bloot omdat hulle wit was.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan


















