Hierdie is die woorde van Juanita Swanepoel (48) nadat sy op Vrydagaand 9 Julie 2021, terwyl sy bewend en siek van Covid was, 4 skote deur haar slaapkamerdeur afgevuur het, om haarself te red terwyl n groep swart mans besig was om die versterkte deur af te breek, op haar en haar man se plaas by Vierfontein in die Vrystaat.
Lees verder…
Plaasaanvallers Kom Selfs is jy op jou Swakste met Covid, so Wees Paraat en Voorberei. Dit is nie of Hulle Gaan kom nie, dis Wanneer!
Enjoyed this post? Share it!
Riool in Erwe en Strate is Blykbaar Normaal vir ANC Leiers en Ondersteuners, Maar selfs DA Beheerde Tableview Sukkel!
Nuus.net het verlede week berig oor die stand van riool in Emfuleni op die Wesrand, wat gepaard gaan met die gebrek van dienslewering van munisipaliteite, en gebrek aan instandhouding. Dit is nou nie meer net ‘n ongerief nie, maar raak onveilig en ongesond, en in DA beheerde Tableview in die Kaap ontwrig dit normale lewe. Dit blyk asof raadslede nie weet wat ecoli is nie?
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Pro Zuma Proteste Sprei van KZN na Gauteng! Het Ramaphosa ANC Verdeel Deur sy Politieke Opposisie Tronk toe te Stuur?
Ramaphosa en sy ANC faksie probeer hul bes om die bom te ontlont wat hulle aangesteek het, deur die leier van hul politiek opposisie in die tronk te sit! SAPD het gewaarsku teen aanhitsing van geweld te midde van protes teen die in hegtenis neming van Jacob Zuma, wat al snelweë beïnvloed het en besigheid skade veroorsaak, wat kort voor lank die reeds swak ekonomie kan beïnvloed, en natuurlik word Covid maatreëls heeltemal vergeet. Dit is die Afrika manier om korrupte leiers te vereer en selfs Mugabe was deur sy volgers as “die Leeu van Afrika” aanbid.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Inwoners van Eens Pragtige Plattelandse Dorpe Steier Onder Misdaad wat als Wat hulle Opgebou het Verteer!
Eens pragtige plattelandse dorpies is nou vieslike misdaad paradyse waar die mense in dorpies soos Edenville in die Vrystaat steier onder misdaad. Edenville in die Noord Vrystaat is besig om in ‘n misdaad mekka te verander, en daar is omtrent nie meer een hond in die dorp oor nie, omdat “our people” uit die lokasie kom en die honde vergiftig.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Wesrand Emfuleni Munisipaliteit kan nie sy Basiese Verantwoordelikheid Nakom nie en Word Gevaarlik vir Inwoners!
Nog ‘n ANC munisipale mislukking is besig om verwoesting te saai in Emfuleni op die Wesrand van Gauteng waar inwoners van laekoste-behuisingskema in Duncanville, daagliks baie uitdagings in die gesig staar soos: riool wat opstoot, aanhoudende waterlekasies wat nie herstel word nie, geboue wat inmekaar wil val omdat krake nie herstel word nie, en vullis word nie verwyder nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die Hoogs Aansteeklike Indiese Delta Variant nou die Dominante Virus in die Wes-Kaapse Afvalwaterbehandelingsaanlegte
Die hoogs aansteeklike Delta-variant van Covid-19 is in afvalwater by 25 suiweringsaanlegte in die Wes-Kaap opgespoor.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Oud Terroris Robert McBride Geskors van die Staatsveiligheidsagentskap
Die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) het bevestig dat Robert McBride, die omstrede hoof van die buitelandse tak van die agentskap, geskors is.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Carl Niehaus in Hegtenis Geneem vir Aanhitsing en Betoging Buite Gevangenis Waar Zuma Aangehou Word!
Die uitgesproke woordvoerder van die Umkhonto we Sizwe Military Veterans Association (MKMVA), Carl Niehaus, is Donderdagmiddag in hegtenis geneem tydens ‘n televisie-onderhoud buite die Estcourt-gevangeniskompleks waar oudpresident Jacob Zuma sy tronkstraf uitdien.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse Boere Betaal Self R 6 Miljoen om Paaie te Onderhou! Is Dubbele Belasting die Voorland van Blankes?
Vrystaatse boere het volgens ʼn opname van Vrystaat Landbou (VL) die afgelope jaar reeds meer as R6 miljoen bestee om herstelwerk aan provinsiale en munisipale paaie te doen.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika Nou Amptelik ‘n Onvolhoubare Sosialistiese Staat! 18 Miljoen (Derde van Bevolking) op Welsyn Onderhou deur net 14 Miljoen Belastingbetalers!
Een uit drie mense ontvang welsyn in ANC se SA! Die ANC het dit uiteindelik dit reggekry om ‘n eerste wêreld land heeltemal om te keer na ‘n sosialistiese humanitêre rampgebied, en self die ekonomie is nou heeltemal omgedraai! Onder die sosialistiese ANC regime het Suid-Afrika se aantal werkgeleenthede en maatskaplike toelaes, die afgelope twintig jaar effektief omgekeer, en dit is nie volhoubaar nie en is dus nou een van die land se grootste risikos, sê Nkosana Mashiya, uitvoerende hoof van Risikobestuur by Capitec.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















