Dit neem slegs ‘n paar klieks om blomme, sjokolade, geskenke, geskenkmandjies, kaarte, linne, klere en selfs drank na enige plek in Suid-Afrika te stuur, of na die buiteland. Ons het plaaslike kantore oraloor, en aflewering van blomme betyds met die SA se gunsteling aanlyn Bloemiste is nooit ‘n probleem nie. Ons internasionale netwerk strek tot by die Verenigde Koninkryk, Australië, die VSA en die res van die wêreld. U hoef nie uit te gaan om bloemiste of winkels te besoek nie, en ons blomme is ongeëwenaard.
Lees verder…
Bestel Valentyn Blomme en Geskenke vir U Geliefde Aanlyn Vandag!
Enjoyed this post? Share it!
Port Elizabeth Man in Rug Geskiet Tydens Huisinval! So Min Gebuit dat Aanvallers Binnekort Iemand Anders sal Moet Aanval!
‘n 53-jarige man van Port Elizabeth is in die rug geskiet na ‘n gewapende roof van twee buurhuise op ‘n plot in Lakeside. Dit is weereens duidelik dat die waarde van lewe elke dag goedkoper word. Weereens net ‘n selfoon, TV en kontant wat net paar dae se kos sal verskaf wanneer dit verdeel word tussen die aanvallers, so mense se lewens word letterlik verteer! Na paar dae sal hulle weer iemand moet beroof…
Polisiewoordvoerder, kolonel Priscilla Naidu, het bevestig dat brekende glas omstreeks 13:30 ‘n 34-jarige vrou en haar kêrel op hul erf in Lakeside Road wakker gemaak het. Die vrou het onmiddellik na haar buurman se huis, op dieselfde plot, ontsnap, en haar kêrel met vier indringers agter gelaat.
[embed]https://nuus.net/wp-content/uploads/2021/09/1-Sept-roof-afr.mp3[/embed]
Na die ge
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Tweede Geval van Plaasaanvallers wat deur Glasdeur Bars in Port Elizabeth! Selfde Bende aan die Werk?
Nuus.net het twee weke terug berig oor ‘n plaasaanval op 11 Augustus in Theesecombe naby PE, waar ‘n trop gewapende swartmans in klapmusse die glasdeur stukkend gegooi het en gelyktydig die sitkamer ingeval het. Dit het weer gebeur, die keer net oorkant St Francis Baai op 19 Augustus 2021 omstreeks 18h45. Weereens was die eienaars, van die plaas Braklaagte tussen Hankey en Humansdorp, besig om in hul sitkamer te ontspan toe die glasdeur gebreek is deur ‘n groot klip wat deur die glas gegooi is.
Net soos in die Theesecombe geval, die oomblik toe die glas breek, het 4 tot 5 gewapende verdagtes, hulle gesigte bedek met klapmusse, deur die opening in die glasdeur ingestorm. Die indringers het die kluis se sleutels geëis en ‘n pistool en ammunisie gesteel. Hulle het toe albei
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Regering Bedel vir Private Beleggers om vir Transnet Uitbreidings te Betaal by Omstrede Durban-hawe
Nieteenstaande die benoeming as een van de ergste hawens ter wêreld, en kort nadat ‘n hele skeepshouer van ammunisie verdwyn het van Durban hawe tydens onlangse onluste, beplan Transnet Port Terminals om ‘n “superterminal” in Durban te skep, wat die hawe in staat sal stel om baie groot vaartuie te hanteer, en hopenlik die doeltreffendheid van die hawe sal verbeter. Maar blykbaar wil die ANC private beleggers se geld op die spel plaas.
Transnet is op soek na private beleggers met beleggings ter waarde van R100 miljard, om saam met hulle te werk vir die uitbreiding van die Durban-hawe. Minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, het Maandag aan joernaliste beweer dat as alles goed uitwerk, dit die kapasiteit van die Durbanse hawe aansienlik sal laat toeneem. Dit sal dan byna 60% van die skeepshouerverkeer in en uit SA kan verwerk.
Luister Hier: Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Minister Beweer SA se Tweede Oudste Stad, Port Elizabeth se Nuwe Naam Bly, Maar Ons Bly by die ou Name Dankie!
Die departement van sport, kuns en kultuur het Sondag aangekondig dat hy die proses, om klagtes oor naamsveranderinge vir verskeie plekke in die Oos-Kaap te oorweeg, afgehandel het. Dit het besware teen Port Elizabeth se naamsverandering na watookal, eensydig van die hand gewys. Dit sluit ook in die verandering van Uitenhage na iets anders. Afrikaans is die mees gesproke taal in PE!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Twee Miljoen Dosisse Johnson&Johnson Entstowwe wat in Port Elizabeth Vervaardig is op Pad Asblik toe!
Die ANC regering se entstof program is in n warboel en chaos gedompel nadat dit bekend geword het dat 2 miljoen van die Johnson&Johnson entstof dosisse, wat in Aspen se Port Elizabeth aanleg vervaardig, is waarskynlik vernietig moet word.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Covid Maak Ryk Elites Ryker en Armes word Proefkonyne: Miljardêr Beplan om met ANC Covid-19-entstowwe in Suid-Afrika te Maak en Toets!
Die Chinese biotegniese miljardêr Patrick Soon-Shiong, wat in SA gebore is, het die laaste jaar hier deurgebring, maar hy was nie ledig nie. Vanweë sy erfenis, is hy goed geplaas om voordeel te trek uit al die voordele van regstellende aksies, soos BSEB, BRIC’s en die Globalistiese “spesiale belang” fondse wat ronddryf, en dit is dus nie verbasend dat hy beplan om ‘n skema te maak wat Afrika glo sal help om sy eie entstowwe te vervaardig, maar wat ook op hulle getoets word!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
4 SA Hawens Onder Die Slegste Vyf Wêreldwyd in Wêreldbank Verslag, maar ANC se Transnet Soek Skuld Elders!
Die sukkelende hawe van Durban is aangewys as een van die drie slegste vragterminale uit 351 bekwame hawens ter wêreld, in ‘n verslag van die Wêreldbank, wat ook wys dat Ngqura, Port Elizabeth en Kaapstad ook nie veel beter vaar nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Dit word weereens bewys dat Bheki Cele totaal onbekwaam is vir sy pos, en dat sy magsug so groot is, dat hy bereid is om ons bloot te stel aan misdaad. Die enigste ding waarmee hy blykbaar goed is, is om op egotistiese media uitstappies tussen “our people” te gaan, en om totalitaristies wette te skep!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde Vrou Vermis Sedert Laas Jaar! Martha du Toit (74) Laas in Oktober 2020 Gesien
Dit blyk asof aardse goed belangriker as ons ou mense en nou eers, ses maande later is ‘n groot soektog geloods, nadat ‘n bejaarde vrou van Port Elizabeth, al vanaf 25 Desember 2020 vermis word. Martha du Toit (74) is op 4 Oktober 2020 laas deur haar suster gesien.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Venoot gesoek. Weet jy wat 'n Thawte Cert is?Ons opereer huidig ‘n agentskap waar ons Thawte aanlyn Sekuriteits Sertifikate (Cert) verkoop. Ons is op soek na ‘n venoot om ons te help on die besigheid verder te laat groeie, landswyd en miskien wereldwyd. Ons werk tans deur die webwerf Digital-Certificate.co.za. Ons is oop vir idees van hoe ‘n venoot kan bydrae omdat ons […]
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
- 69c/min oproepe heeldag en aldagSpaar tot en met 70% op oproepe.Geen supskripsie nie, heeltemal prepaid.UITSTEKENDE OPVANGS OP PLASEVra gerus vir ons meer inligting by [email protected] R1,499 Uitenhage 6232
- BokWeb.com – Webwerve, Domeine, Hosting, ensDaar is baie redes waarom jy ‘n webwerf nodig het, en net so baie redes waarom jou keuse van ons web hosting dienste werklik die moeite werd is. Ons fokus ons aanlyn pogings op die verskaffing van beide beginners en IT-spesialiste met ‘n volledige web produk reeks wat jou alles gee wat jy nodig het […]
- zibbi opvoedkundeZibbi education is rekenaar program wat op dvd beskikbaar is en wat met n rekenaar muis gespeel word om antwoord opsies te kies en wat moeilike begrippe word stap-vir-stap verduidelik met klank en kleur!!Basiese wiskunde vanaf 4jaar tot 9jaar .Oefening om alle konsepte in te skerp. Afrikaans bied 13 programme aan alles van Alfabet: a […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan