Dis TOP 20 tyd op SAUK Radio – Week 18 September 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ons het ‘n nuwe Sanger wat sy toetrede maak tot die Top 20, en dit is niemand anderste as Emil Struwig met sy liedjie “Liefde wen altyd” Ongelukkig het ons slegte nuus vir die Karen Zoid aanhangers, sy skuif na die 2de plek toe die week om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Radio se Top 20 vir hierdie week !!

Die lysie van die Top 20 op SAUK Radio het nie veel verander nie, maar daar word gekompeteer vir die no 1 gleuf. Die dames ‘kraai nog koning’ op die ranglys. Refentse skiuf op na nommer 6 met hulle liedjie “Vuil Vanderbijl”. Kom ons ondersteun ons kunstenaars, en hou aan met stem, wie weet watter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Musiek van die 70’s en 80’s elke Donderdag op SAUK RADIO met Gottie Myburgh

Skakels om na SAUK Radio te luister. Luister met:  Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3  iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.SAUKRADIO.com Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag! Gesels saam in die Klets kamer op ons tuisblad: http://saukradio.com/ waar die radio […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK NUUS & RADIO is op soek na ‘n deeltydse advertensie verkoopsagent.

Die SAUK platform (nie SABC nie), bied ‘n goeie geleentheid vir besighede om hul produkte te bemark en ons soek iemand om die storie aan hulle oor te dra.   Ons kry oor ‘n Duisend unieke luisteraars per week op ons SAUK Radio en meer as 15,000 unieke kuiermense op ons SAUK Nuus Webwerf per […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Radio Top 20 met Pieter van Zyl – Podcast. Luister elke Dinsdag aand

Welkom by SAUK Radio se Top 20 program vir 6 September 2016, aangebied deur Pieter van Zyl, elke Dinsdag-aand 7nm tot 9nm! Wees deel en stem vir jou top 20! Sien die SAUK Top 20 lys van liedjies hieronder. Stuur jou stem vir jou liedjie of stuur die liedjie wat jy voel op die top […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Radio Top 20 met Pieter van Zyl potgooi. Luister elke Dinsdang aand om 7nm

Welkom by SAUK Radio se Top 20 program vir 30 Augustus, aangebied deur Pieter van Zyl, elke Dinsdag-aand 7nm tot 9nm! Wees deel en stem vir jou top 20! Sien die SAUK Top 20 lys van liedjies hieronder. Stuur jou stem vir jou liedjie of stuur die liedjie wat jy voel op die top 20 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Radio Hoezit Musiek Program met Pieter van Zyl: Potgooi van Donderdag 25 Augustus

Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK Radio! SMS of whatsApp met Pieter van Zyl by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoezit Versoek Program Met Pieter – Potgooi van Donderdag 11 Augustus

Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK-Radio! met Pieter van Zyl  sms of whatsup hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Radio Top 20 met Pieter van Zyl elke Dinsdag om 7nm

Welkom by SAUK Radio se nuwe Top 20 program aangebied deur Pieter van Zyl, elke Dinsdag-aand 7nm tot 9nm! Wees deel en stem vir jou top 20! Sien die lys van liedjies hieronder. Stuur jou stem vir jou liedjie of stuur die liedjie wat jy voel op die top 20 behoort te verskyn na pieter@saukradio.com […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!