Die bejaarde ouers van Dolphin krieketspan se bestuurder was toegesluit in ‘n vangwa en selle, en gedwing om ‘n boete te betaal nadat hulle vergeet het om maskers in ‘n stil Durban Noord straat aan te sit. Die Dolphins krieketbaas, Heinrich Strydom, se ouers het nou altwee ‘n kriminele rekord nadat hulle altwee Vrydag in Durban, in ‘n vangwa gelaai is, en in ‘n vuil sel aangehou was, net omdat hulle nie hulle maskers gedra het, toe hulle gaan stap het nie.
Lees verder…
Bejaarde Ouers van Dolphin Krieketspan Bestuurder het nou Kriminele Rekord Omdat hulle nie Masker Gedra het in Stil Straat!
Enjoyed this post? Share it!
SA op Pad na Winter van Fase 4 en 5 Kragonderbrekings Weens Onversorgde Infrastruktuur wat Land se Ineenstorting Versnel!
Suid-Afrika is op pad na ‘n winter van ontevredenheid, nie net as gevolg van die swak bestuurde Covid-reaksie nie, maar dit staar nou ook fase 4 en 5 beurtkrag in die gesig, omdat infrastruktuur verbrokkel het vanweë gebrek aan onderhoud. Die energiekenner Chris Yelland, direkteur van EE Business Intelligence, het gesê beurtkrag sal hierdie winter net vererger.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Vakbonde is Kwaad en Vat Eskom na die KVBA oor Loongeskil
Eskom het ‘n geskil met vakbonde oor betaalverhogings verklaar en die gesprekke vir ‘n onafhanklike meditasieproses by die Kommissie vir Versoeningsbemiddeling en Arbitrasie (KVBA) – SA se statutêre geskilbeslegtingsliggaam – ingestel.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Grondbeslagleggings in SA Tref ‘n Groot Struikelblok na ANC min Steun kry om Artikel 25 te Herskryf!
‘n Paneel van wetgewers oorweeg tans om Artikel 25 van die grondwet, wat handel oor eiendomsreg, heeltemal te verander. Dit was verlede maand veronderstel om sy werk af te handel, maar het versoek om uitstel van dertig dae nadat die lede nie eensgesind was nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
96.6% sê NEE oor die Voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Vuurwapens in Peiling Wyl Staat Meer as 60,000 Skriftelike Voorleggings Ontvang!
Lede van die publiek het tot Vrydag tyd gehad om kommentaar te lewer op die voorgestelde wysigingswetsontwerp op die beheer van vuurwapens.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Regerings Formasie in Nederland hak Oudergewoonte Vas Omdat Konserwatiewe Stemme Weereens Afsy Gestoot Word deur Reënboog Koalisie!
Die vormingsgesprekke vir die vierde Rutte reënboog kabinet na verkiesings in Nederland, is weer vasgevang, en die formateur Mariëtte Hamer het die deelnemende partye gevra om niks hieroor bekend te maak nie. Die gesprekke is moeilik, hoofsaaklik vanweë die beoogde konstruksie van die VVD-CDA-D66-blok, tesame met GroenLinks en PvdA. Met die deelname van die debutant GroenLinks aan die regering is hierdie ver-linkse koalisie moeilik vir CDA-leier Hoekstra en VVD-koning Rutte.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Advokaat Verklaar dat André de Ruyter se Aksies niks met Rassisme te Doen het nie
‘n Onafhanklike ondersoek na die aantygings van rassisme deur André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, het geen bewyse gevind dat hy hom op ‘n manier gedra het wat neerkom op rassisme nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
#Dirkiesdorp Swart Werker Getuig hy was Deur SAPD Gedreig om Wit Boere Valslik by Moordsaak te Betrek!
Soos ons voorspel het, is die #Dirkiesdorp saak besig om in die tweede Coligny te verander. Soos in Coligny maak die Staat al weer staat op een enkele swart twyfelagtige getuie (boonop ‘n skaapdief) om vir Werner Potgieter, eienaar van Pampoenkraal plaas by Dirkiesdorp, sy plaasbestuurder Cornelius Greyling, sy sekuriteitshoof Zenzele Yende en nog 5 plaaswerkers aan te kla weens moord op 2 skaapdiewe in Augustus 2020.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ver linkse Platform Bellingcat Ontbloot Amerikaanse Weermag se Geheime Kernwapendepot in Nederland, Blameer Sosiale Media
Volgens ‘n artikel van die ver linkse Atlantiese meningswebwerf Bellingcat, is die ligging van een van die Amerikaanse weermag se ses geheime kernwapendepots in Europa, blootgelê, na jare se werk om foto’s wat op sosiale media in 2013 gedeel was, te ontleed. Die kernwapens word in lande soos België, Duitsland, Italië en Turkye gehuisves as ‘n teenwig teen Russiese agressie. Hierdie een wat ontbloot is, is in Nederland, naamlik in die Brabantse Uden. Deur die foto’s te ontleed, kon Bellingcat nie net die ligging van die depot (Volkel-lugbasis) vasstel nie, maar ook ‘n aantal geheime benamings, kodes en ander inligting ontleed. Mens kan net droom dat konserwatiewe platforms sulke tyd het om navorsing te doen…
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Waarde van Water Word al hoe Meer Tasbaar
Sommige mense in Fairland en Northcliff was al vyf dae sonder water, sê wyksraadslid. “Ek sal nooit weer op dieselfde manier na water kyk nie.” Dit was die woorde van Vanessa Venter van Fairland in Johannesburg, want die gebied was vir die derde dag sonder water.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















