#BlootgestelAanSkade – Dit blyk asof die Demokrate in VSA die ANC se dodelike Sosialistiese beleid probeer implementeer. Wapen verkope in die VSA, wat in die vroeë maande van 2020 gestyg het weens die pandemie en BLM-onluste, neem steeds toe, omdat Amerikaners bang is vir nog ‘n somer van BLM Antifa-onluste soos verlede jaar, bo en behalwe die Demokraat beleide van polisiëring verminder, strenger wapen beheer toepas en massas onwettige migrante wat die land binnestroom! In April 2020 was daar 2,9 miljoen agtergrond verifikasie aansoeke (vir wapen lisensies) en die afgelope April was daar ‘n half miljoen meer: 3,4 miljoen vir vuurwapen agtergrond aansoeke.
Lees verder…
Nog ‘n Somer van BLM Antifa Onluste in die VSA? Rekord Wapen Verkope Duur Voort in die VSA, Want Selfs nie-Blankes Vrees Demokrate se Liberale Sosialistiese Beleid!
Enjoyed this post? Share it!
ANC en EFF Maak Bespotting van Grondwet en Eiendomsreg want Politieke Belang is glo Belangriker as Konstitusie – Afrikanerbond
Die Afrikanerbond het ‘n verklaring uitgeruik waar hulle die dood van openbare aanspreeklikheid onder ANC en EFF politici betreur. Hulle wys daarop dat dit nie verbasend is nie dat die sperdatum vir die parlementêre ad hoc-komitee, wat wysigings moet finaliseer vir die 18de Grondwet wysigingswetsontwerp rondom artikel 25, en die bewoording rondom onteiening, nie gehaal kon word nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Een Kyk in Plaasaanvallers se Haat Gevulde oë en sy het Geweet dat sy Moes Veg of Sterf!
“Hy sou my doodgemaak het as ek nie baklei het nie,” het ‘n bejaarde vrou gesê wat besluit het om terug te veg nadat sy in die bloeddorstige oë van die plaasaanvaller gekyk, het in ‘n plaasaanval in Kameeldrift-Wes. Emmerentia Botha (57) het Sondag een blik in die bloeddorstige oë van die plaasaanvaller gegee, en besef dat sy sal moet terugveg, anders sal hy haar doodmaak.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Edward Snowden was Reg – VSA se Geheime Diens (NSA) Spioeneer op Europese Leiers soos Duitsland se Kanselier Engela Merkel!
Die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsagentskap (NSA) het ‘n vennootskap met Denemarke se buitelandse intelligensie-eenheid gebruik om te spioeneer op senior amptenare van Europese buurlande, waaronder die Duitse kanselier Angela Merkel, het die Deense staatsuitsaaier DR gesê.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Min Hoop vir die Noord Wes Wyl ANC Faksie Aasvoëls die Karkas van Munisipale Rekeninge Droog Plunder!
Die tekens van verwaarlosing en verval was oral. Eens trotse Wes-Transvaalse dorpe is nou vullishope waarop ANC-politici onder mekaar veg om hul hande op die laaste bietjie geld in die munisipale bankrekeninge te lê. Ongelukkig vat dit die stand van plaaslike regering regoor Suid-Afrika saam, maar veral in provinsies soos Noordwes en die Vrystaat wat jare lank in die wringgreep van die sogenaamde RET-faksie (Radikale Ekonomiese Transformasie) van die ANC was.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
#BlackPrivilege – Polisie Sluit Blanke Vrou Toe Nadat sy Klag van Diefstal Teen Swart Huiswerker Wil Lê!
Al is mense oral gewaarsku om eie arbeid te gebruik en nie “our people” in hulle huise aan te stel nie, is daar steeds diegene wat nie luister nie, en dus ongelukkig maak dit die spreekwoord: “as jy nie wil hoor nie, moet jy voel” waar in diesulkes se lewens.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
George Soros se Agente in SA werk Met Bheki Cele om Kwesbare maar Wetsgehoorsame Burgers to Ontwapen!
Staatskaping? Dit blyk asof Bheki Cele instruksies van die globalistiese, anti wapen, ver linkse agente in SA, betaal deur George Soros, gekry het, om sy nuwe vuurwapen wetsontwerp geskryf te kry, wat dit onwettig wil maak om vuurwapens te besit vir doeleindes van self verdediging. Die vraag is, met watter ander wette het die ver links onderhandse invloed op die minister geplaas?
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
Rusland het gesê dat hy meer as gereed is om menseregteskendings te bespreek as Biden wil, maar hulle moet begin praat oor die inhegtenisnemings van opposisiebetogers by die Amerikaanse Capitol deur Biden se party, sê die Russiese minister van Buitelandse Sake Lavrov. Dit kom nadat Biden beweer het dat hy van plan is om die kwessie van menseregte te opper wanneer hy Vladimir Putin volgende maand ontmoet.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
België Skeep Ook Weermag Af, Maar Gee 35 Miljoen Euro Aan Buiteland, wat Globalisme se Doelwitte Ontbloot!
In Belgie het twee voormalige soldate oproer gemaak to hulle erken het dat “Al hoe meer soldate ‘n houding teen politici het.” Dit beklemtoon die ongesteldheid in die Belgiese weermag, insluitend die gebrek aan sielkundige berading ná missies in die buiteland. 8 Miljoen Euro is aan Gaza gestuur, maar soldate wat in Afghanistan of Somalië..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Facebook hou op om Berigte oor Covid-lek van Wuhan Lab te Verban! Wat Anders was Big Tech Verkeerd oor? Die Amerikaanse 2020 Verkiesing Dalk?
Dit blyk asof Trump weereens reg was: Groot tegnologiese reuse soos Facebook en Twitter is nou weliswaar die selfaangestelde “Orwelliaanse” arbiters van die waarheid “ongeag die feite,” sê Sky News-aanbieder Rita Panahi, nadat Facebook besluit het om sy beleid verlede week om te keer, en opgehou het om poste te verbied wat voorgestel het COVID-19 mens gemaak is, en vrygelaat is vanuit die laboratorium in Wuhan, China.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















