ANC en EFF Maak Bespotting van Grondwet en Eiendomsreg want Politieke Belang is glo Belangriker as Konstitusie – Afrikanerbond

Min Hoop vir die Noord Wes Wyl ANC Faksie Aasvoëls die Karkas van Munisipale Rekeninge Droog Plunder!

George Soros se Agente in SA werk Met Bheki Cele om Kwesbare maar Wetsgehoorsame Burgers to Ontwapen!

Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!

Facebook hou op om Berigte oor Covid-lek van Wuhan Lab te Verban! Wat Anders was Big Tech Verkeerd oor? Die Amerikaanse 2020 Verkiesing Dalk?

Die Tronke is te vol Volgens die ANC Minister van Korrektiewe Dienste

België Beperk Ook Gebruik van J&J-entstof vir Mense Onder 41 na Dood van Vrou wat Daarmee Ingeënt is!

Hoërskool DF Malan in Belville wil so Graag die Knie Buig en Naam Verander, maar het nog nie ‘n “Inklusiewe” Naam nie!

#Dirkiesdorp se “Zimbabwe Narratief”! Indiese Mynbedryf Atha Africa Gebruik Gupta Taktiek om Swartes Aan te Hits om Gewelddadig Teen Boere te Betoog!

“Alle Skool Sport Aktiwiteite Onmiddellik Opgeskort” – Terwyl Vakbonde Roep vir Skole om te Sluit oor Moontlike Derde Golf Koronovirus Infeksies!