Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!

Vrou kla Wierdabrug-polisiebeamptes aan Nadat hulle haar “Aangerand en Opgesluit” het op Valse Aanklagtes!

Het Metropolisielede in Pretoria “Rogue” Gegaan? Ses Gevalle Waar Mense Gestop, Afgepers, Intimideer en Besteel Word!

Die ANC Skorsing Slenter: Ace en Ander Hooggeplaastes het nie Bedank nie – Gaan Skorsing net ‘n Tik op die Pols Wees?

Opsetlike Kwaadwillige Nalatigheid deur Sosialistiese ANC Vermoor nog ‘n Onskuldige! Staatshospitaal Sonder Water vir 3 Dae!

SABC sê Afgedankte Personeel Word Betaal, Maar City Press en Vakbonde sê Anders…

Trump Kritiseer Facebook, Twitter en Google wat die VSA President se Vryheid van Spraak Weggeneem het om “Radikale Linkse Gekke” te Paai!

Nog ‘n ANC SEB-plunderingskema! Hierdie Keer Vermom as Hidroponiese Landbou Parke met Buit van R2 Miljard, Sonder dat Enige Slaai Produseer Word!

Minister van Polisie, Bheki Cele by Hofsaak van “Leier van Kaapse Onderwêreld” Nafiz Modack!

NUM, die Grootste Afperser van Almal, Waarsku Eskom om nie Personeel af te Pers oor Loonverhogings nie!