Trump Kritiseer Facebook, Twitter en Google wat die VSA President se Vryheid van Spraak Weggeneem het om “Radikale Linkse Gekke” te Paai!

Boer Aangeval en aan Bakkie Vasgebind deur Dubbele Plaasmoordenaar op Parool wat “Skaap wou Koop”!

Nog ‘n Burgemeester met Groot Beloftes oor Slaggate! Beloof om Slaggate in JHB Binne 120 Dae te Herstel…

Nog ‘n ANC SEB-plunderingskema! Hierdie Keer Vermom as Hidroponiese Landbou Parke met Buit van R2 Miljard, Sonder dat Enige Slaai Produseer Word!

Minister van Polisie, Bheki Cele by Hofsaak van “Leier van Kaapse Onderwêreld” Nafiz Modack!

NUM, die Grootste Afperser van Almal, Waarsku Eskom om nie Personeel af te Pers oor Loonverhogings nie!

Plaasaanvallers Het Als Geweet Oor Bejaarde Drie Susters se Doen en Late en dat Daar R21,000 Daai Aand in die Huis Was!

Militêre Staatsgreep of Burgeroorlog in Frankryk? 58% Franse Ondersteun Generale se Ope Brief wat Waarsku dat Leër Dalk sal Moet Ingryp Om Burgeroorlog te Vermy!

Jayde Panayiotou se Moordenaars Kry Ook Lewenslank Tronkstraf vir Moord op Denise Webber (78) in 2015 in Port Elizabeth!

TOTALE MISLUKKING! Drie Bejaarde Susters Aangeval en Gesteek NADAT ‘n Informant Boer en Polisie Waarsku dat Veediewe Hulle Gaan Aanval!