Balke Toe! Boeremusiek nou en elke Saterdag aand op SAUK Radio saam met Gottie Myburgh

Luister na lekker Boeremusiek nou en elke Saterdag aand op SAUK Radio saam met Gottie Myburgh se Balke Toe program. Luister op smartfone en tablette ook.   Luister na heerlike Boeremusiek vanaf 7nm elke Saterdagmiddag na die SAUK Radio sport.   Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette: Luister […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan die Regering en Agri SA ons Boere in Nood Versaak?

R1 miljard se droogtehulpfondse is deur buitelandse filantrope vir Suid-Afrikaanse boere in nood ingesamel. Gaan AGRI SA en Die regering ons Boere en voedselssekerheid versaak die tyd verstryk einde besigheids dag 6 Julie 2016? Hoofstroom media is doodstil. Volgens Mark Paulsmeier van GABM is dit ‘n skande vir Suid Afrika en AGri SA oor hulle optrede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!